Angelman Syndrome Kids
in South Africa

Angelman Syndrome Support
for South African Parents

Guestbook

Post a Comment

Oops!

Oops, you forgot something.

Oops!

The words you entered did not match the given text. Please try again.

Already a member? Sign In

16 Comments

Reply angelkids
9:33 AM on May 17, 2022 
Hi everyone ...

Lets see who gets this
Contact me on [email protected]
Reply angelkids
9:33 AM on May 17, 2022 
Hi everyone ...

Lets see who gets this
Contact me on [email protected]
Reply Perinne Voller
7:19 AM on April 3, 2014 
Dario's blood test results were negative for Angelman Syndrome.
Reply Perinne Voller
8:11 AM on March 17, 2014 
My son, Dario , 11 years old has just been clinically diagnosed with angelman syndrome. we awaiting the blood test results. He has most of the symptoms.
Would love to get in contact with other parents with angel kids.
Reply Kobus Vosloo
3:16 AM on December 9, 2013 
Dankie vir n pragtige web site
As enege een daarna voel kyk gerus na www.autism-chatline.com vir n paar artikels oor Angelmans
Is ook besig met navorsing oor Natural Gestures en Enhanced Natural gestures .Sal bly wees as iemand vrae het
Dit is alles GRATIS omdat ons OMGEE
Kobus Vosloo
Reply Ben
9:40 AM on September 16, 2012 
Glad to know a site like this
Reply Paul Webster
9:43 PM on February 2, 2012 
Hi from Downunder and congratulations on your website.
I first published Kirstie's site over 11 years ago now and it has gone through various transformations. I'd encourage you to go to the International websites page (over 100 listings of AS Sites) so you can get in touch with other organisations and individual families on the Internet.
You can find Kirstie's site at http://kirstiespage.net - hope it helps all visitors in one way or another on their journey :)

Best regards
Paul Webster father to Kirstie 24yrs Del+
Reply Corlia
2:13 PM on July 20, 2011 
My naam is Corlia en Tokkie is ons Angel. Hy is nou amper 22 jaar oud. Ek is so dankbaar vir 'n pasiënt by my werk wat my aandag op die artikel in die Mammas en Pappas t;ydskrif gevestig het. Ek is so bly daar is 'n ondersteunings groep vir Angel kinders en mammas en pappas. Gedink ons is die enigstes op die planeet Angel, haha! Wanneer is daar weer 'n bymekaar kom dag.
Groete Corlia, Tokkie en Jan Harm
Reply Marlene Mann
9:30 AM on March 7, 2010 
Hi Cherie,
My name is Marlene Mann and our Angel is Steffan, he's 15 years old, you are welcome to email me.
Regards Marlene.
Reply Marlene Mann
9:25 AM on March 7, 2010 
Cherie Nortje says...
Please contact me as I would love to hear from other "Angel" parents.
Reply Cherie Nortje
2:16 AM on March 6, 2010 
Please contact me as I would love to hear from other "Angel" parents.
Reply de Vos Scheepers
10:41 AM on October 10, 2009 
Baie dankie julle. Na al die jare voel ons nie meer alleen nie. Dis wonderlik om te weet daar is ander gesinne wat weet, verstaan en begrip het van ons kindertjies.
Reply Elsa Claassen
9:15 AM on June 23, 2009 
Dit is 'n wonderlike idee gewees om so 'n website te begin. Ek dink aan almal wat sulke engeltjies het. Elke kind is spesiaal in sy of haar eie manier, en hulle almal is geskenkies wat aan ons gegee is.
Reply magda lombaard
1:54 AM on April 9, 2009 
Ronel, Baie dankie dit lyk pragtig. Baie dankie ook aan almal by die get together die naweek. Dit was baie lekker om ander ouers te ontmoet wat ook 'n angle in die huis het.

Hoor gereel van julle

Magda
Reply Annelie Botha
3:16 AM on April 2, 2009 
Baie netjies uiteengesit en goed beplan. Sterkte en ek bid die Here se seën toe op julle idees en kinders.
Groete

Annelie Botha
082 444 6125
Reply Hendrik
6:46 AM on April 1, 2009 
Hi Ronel, ek dink dit is wonderlik dat julle 'n baken van hoop kan wees vir ander mense wat ook met Angelmansindroom te doen het. Ek bid die Here gebruik die webwerf sodat mense wat dalk moedeloos, radeloos en moeg is, daardeur kan besef hulle is nie alleen nie!